Nag en Dag – Drie toonsettings van gedigte deur N.P. van Wyk Louw (1906-1970) [SSA]
Nag en Dag = Night and Day
N.P. van Wyk Louw (1906-1970) was one of the greatest Afrikaans poets during the previous century. This composition for women’s choir (or girls’ choir) consists of three poems by Van Wyk Louw set to music: “Ek hoor” (I hear), “Nagliedjie” (Night song) and “Rooidag” (Daybreak).
It is scored for first sopranos (Soprano 1), second sopranos (Soprano 2) and altos; all three songs have piano accompaniment. The total duration of this choir work is more or less four minutes, and it ranges in level from Intermediate to Advanced Intermediate.
N.P. van Wyk Louw was in die vorige eeu een van die voorste Afrikaanse digters in Suid-Afrika. Hierdie komposisie vir dameskoor (of dogterskoor) bestaan uit toonsettings van drie van Van Wyk Louw se gedigte: “Ek hoor”, “Nagliedjie” en “Rooidag”.
Die bladmusiek is vir ʼn SSA-koor: eerste soprano (S1), tweede soprano (S2) en alte. Al drie die toonsettings het klavierbegeleiding. Die totale tydsduur van hierdie koorwerk is min of meer vier minute.